Tuesday, October 2, 2007

Kwartaalprogram vir Kwartaal 4

Liewe Ouers,

Die kwartaalprogram vir die laaste kwartaal is vandag aan u kind versprei. Indien u nie een ontvang het nie, kontak asseblief die skool by 012-661-5568 of rooimier@mweb.co.za en ons stuur vir u een.

Rooimiergroete!

No comments: